Algemene Kennis

JUNIOR ALGEMENE KENNIS

Armandt van der Schyff (Gr 2 – 2de), Cayla Rossouw (Gr 3 – 1ste), Wian Pretorius (Gr 1 – 2de), Zené van Heerden (Gr 2 – 1ste), Melani Slabbert (Gr 2 – 3de), Stefanie Rousseau (Gr 3 – 2de), Waldo Daneel (Gr 1 – 1ste), Juandri Fourie (Gr 3 – 3de), Nicola van Niekerk (Gr 1 – 3)


GOEDEHOOP

(017) 634 7722

goedehoopskool@mweb.co.za   

Secunda Mpumalanga 2302 za

SENIOR ALGEMENE KENNIS

JUNIOR ALGEMENE KENNIS

Kennis is iets wat niemand van jou kan wegneem nie.

Super 12 Algemene Kennis bied die deelnemers die geleentheid om hulle algemene kennis in verskeie gebiede uit te brei.

Die leerlinge leer omtreent 1000 vrae en antwoorde.  Tydens Augustus ding hulle mee teen ander Super 12-skole om hulle kennis te toets.

Dit is harde werk en 'n groot uitdaging, maar ook baie pret!