Atletiek

INTERHUIS 20 JANUARIE 2017
Tydens Goedehoop se Interhuis wat plaas gevind het op 20 Januarie 2017 is die volgende atlete aangewys as beste baan- en veldatlete asook die Junior & Senior Victor en Victrix Ludorums.

Junior Victor Ludorum - Liam Olivier
Junior Victrix Ludorum - Minay Campher
Senior Victor Ludorum - Tyron Moolman
Senior Victrix Ludorum - Sharon Klein

Beste Veldatleet (Seuns) - Ryan Lottering
Beste Veldatleet (Dogters) - Kyleigh van der Walt
Beste Baanatleet (Seuns) - Tyron Moolman
Beste Baanatleet (Dogters) - Tiffany Phillipson

SA's vir juff Nicholeen Smit

Goedehoop se atlete het die afgelope naweek (23 - 25 Maart) by SA's ongelooflike prestasies opgelewer!

Meceila Brits - o/12 9de 1200m
Dané Binneman - o/12 9de Spiesgooi, o/12 14de Skyfwerp
Sharona Klein - o/13 3de 1500m, 5de 800m
Elri Kruger - o/10 4de 1200m
Ryan Erasmus - o/11 4de Verspring
Henro Bruwer - o/12 6de Spiesgooi
Kyleigh van der Walt - o/11 11de Gewigstoot
Caylin Loock - o/13 9de 1500m
Ruan van der Merwe - o/13 13de Skyfwerp
Tyron Moolman - o/12 6de Verspring

9 uit 12 items = Top 10
6 uit 12 items = Top 6

SA's 

Tien atlete dring deur na SA's wat plaasvind vanaf
​23 tot 25 Maart te Potchefstroom.

MUSSA ATLETIEKSPAN

Op Saterdag, 18 Februarie 2017 het Goedehoop se atlete aan Gert Sibande deelgeneem.  Baie geluk aan ons spog atlete wat op 4 Maart 2017 aan MUSSA gaan deelneem! Hulle het 17 van 31 rekords by Gert Sibande laat spat.


GOEDEHOOP

(017) 634 7722

goedehoopskool@mweb.co.za   

Secunda Mpumalanga 2302 za

Zone Atletiekbyeenkoms -  9 Februarie 2017

Op Donderdag, 9 Februarie 2017 het Goedehoop se atlete aan die Zone atletiekbyeenkoms te Secunda Stadion deelgeneem.  Goedehoop verbeter 31 van die 47 rekords op die dag!  Klik hier vir die volledige rekorduitslag.  

MUSSA Atletiekbyeenkoms - 4 Maart 2017

Op Saterdag, 4 Maart 2017 het Goedehoop se atlete aan die MUSSA Atletiekbyeenkoms te Secunda Stadion deelgeneem.  Klik hier vir die volledige uitslag. 

SA's vir juff Nicholeen Smit

Op Saterdag, 11 Maart 2017 het juff Nicholeen aan die MUSSA-byeenkoms deelgeneem te Secunda Stadion.  Hier kom sy 1ste in die 100 m en kwalifiseer ook vir verspring.  Sy sal vanaf 22 tot 24 April aan SA's te Potchefstroom deelneem.

Circuit Atletiekbyeenkoms - 17 Februarie 2017

Op Vrydag, 17 Februarie 2017 het Goedehoop se atlete aan die Circuit Atletiekbyeenkoms te Secunda Stadion deelgeneem.  Goedehoop verbeter 17 van die 31 rekords op die dag!  Klik hier vir die volledige rekorduitslag.