GOEDEHOOP

(017) 634 7722

goedehoopskool@mweb.co.za   

Secunda Mpumalanga 2302 za

Hoëveldgroep Bybelvasvra
Die Hoëveldgroep Bybelvasvra-kompetisies het op Vrydag, 5 Mei 2017 te Bethal plaasgevind. 

Goedehoop se A-span behaal ‘n 1ste plek, die B-span behaal 4de plek.

Voor:  Chené de Bruin (B-span), Megan van Schalkwyk (B-span), Morgan Blake (A-span)

Agter:  Chizelle Rossouw (A-span), Ruan van der Merwe (A-span), Carla Stoltz (A-span), JD Kotzé (B-span), Surike Jonker (B-span)

Bybelvasvra Super 12
Op 2 Augustus 2017 was dit die Bybelvasvra se beurt vir Super 12 wat by L/S Randhardt plaasgevind het. Goedehoop behaal ‘n algehele 8ste plek en moes kragte meet teen groot skole soos L/S Vastrap, Hennopspark, Elarduspark en Stephanus Roos – daar het ‘n totaal van 16 skole deelgeneem.

Chizelle Rossouw, Morgan Blake, Carla Stoltz, Ruan van der Merwe

Bybelvasvra