HOëVELDRIF LIGA-WENNERS!

Die Hoëveldrif Gholfliga het plaasgevind op 23 & 24 Oktober by onderskeidelik Walkerpark en Graceland. Goedehoop se A-span behaal met die IPS en Zero-voorgee 1ste plek en die B1-span behaal 1ste plek tydens die IPS.

Rickardt van Heerden, Ruan de Villiers, Reinhard Hinrichsen, Diederick van der Walt, Mnr JD Steyn, Tiaan Naudé, Jean Lock, Kobus van Heerden, Divan Venter


GHOLF MPUMALANGASPAN

Geluk aan die gholfspelers wat opgeneem is in die Hoëveldrifspan.

Ruan de Villiers, Reinhard Hinrichsen, Diederick van der Walt, Tiaan Naudé, Jean Lock, Kobus van Heerden, Divan Venter


ERNIE ELS SA's

Op 3 en 4 Augustus 2017 het Goedehoop se 1ste Gholfspan aan die Ernie Els SA’s te Randpark deelgeneem. Goedehoop kompeteer teen skole soos L/S Saamtrek, L/S Wierdapark en L/S Constantiapark om net ‘n paar te noem. Goedehoop eindig algeheel in die 4de plek met ‘n puntestand van +75.

Individueel het die 4 manne soos volg presteer: 
Ruan de Villiers – 6de
Kobus van Heerden – 20ste
Diederik vd Walt – 20ste
Divan Venter – 41ste.


Gholf


GOEDEHOOP

(017) 634 7722

goedehoopskool@mweb.co.za   

Secunda Mpumalanga 2302 za