HOKKIE SUPER 12

Op Vrydag en Saterdag, 4 - 5 Augustus 2017, het die Hokkie Super 12 plaasgevind te Tuks Sportkampus. Die o/13-seunsspan eindig algeheel in die 4de plek en die o/13-dogterspan eindig 11de uit 24 skole.

Hokkie

MPUMALANGASPAN - 2017

Tian Naude (o/13), Gideon Thomas (o/13), Tiaan de la Rey (o/12), Tian Steyn (o/12), Dirk Munnik (o/12) is gekies vir die Mpumalanga Hokkiespanne vir 2017.


GOEDEHOOP

(017) 634 7722

goedehoopskool@mweb.co.za   

Secunda Mpumalanga 2302 za