GOEDEHOOP

(017) 634 7722

goedehoopskool@mweb.co.za   

Secunda Mpumalanga 2302 za

Die Seniorkoor

Bestaan uit sowat 80 graad 5- tot graad 7-leerlinge.  Ons oefen op Maandae, van 13:30 tot 15:00.

Koor

Die Juniorkoor

Is 'n volwaardige koor wat op sy eie funksioneer en vir die leerlinge die geleentheid bied om te groei en te ontwikkel vir die seniorkoor.  Alle graad 1- tot 3-leerlinge word jaarliks getoets.  Na twee uitdunrondtes word die koor gefinaliseer.  Ons oefen Woensdae van 13:00 tot 14:00.