LANDLOOP SUPER 12
Goedehoop maak weer geskiedenis! ‘n Klein plattelandse skooltjie in Secunda skop stof in die oë van groot skoolreuse in Gauteng, Noordwes, Limpopo en Mpumalanga! Slegs vier top laerskole uit hierdie vier provinsies kan deel vorm van Super 12 – dit is deelname op interprovinsiale vlak! Goedehoop is algeheel 1ste tydens die Landloop Super 12 wat plaasgevind het op Saterdag, 12 Augustus 2017!

MUSSASPAN

Landloop - 20 atlete dring deur na MUSSA! Van o/9 tot o/13 het 'n dogter van Goedehoop 'n 1ste plek behaal!

Die span lyk soos volg asook die plekke wat hulle behaal het tydens die Gert Sibande byeenkoms.

Seuns & Dogters o/9
Jason Brits - 2de, Hancke van Heerden - 6de, Roxy-Lee Fick - 1ste, Chenél Badenhorst - 3de

Seuns & Dogters o/10
Christiaan Jonker - 6de, Schalk Birts - 7de, Elri Kruger - 1ste, Mia du Toit - 4de, Tharina Viljoen - 8ste, Clarise van Zyl - 9de

Seuns & Dogters o/11
Devon Schutte - 9de, Nika Thomas - 1ste

Seuns & Dogters o/12
Jean du Toit - 6de, Gideon Thomas - 10de, Tiffany Phillipson - 1ste, Meceila Brits - 2de, Liane Parkes - 3de, Ané Botha - 5de

Seuns & Dogters o/13
Gideon Thomas - 10de, Sharona Klein - 1ste, Caylin Loock - 2de

Landloop


GOEDEHOOP

(017) 634 7722

goedehoopskool@mweb.co.za   

Secunda Mpumalanga 2302 za

GERT SIBANDE

Op Woensdag, 16 Augustus het Goedehoop se landloopatlete te Embalenhle deelgeneem en dring deur na Gert Sibande te L/S Breyton.

Luan Greyling, Jason Brits, Christiaan Jonker, Elri Kruger, Nicole Keyser, JC Botha, Hancke van Heerde, Devon Schutte, Roxy-Lee Fick, Chenel Badenhorst, Tiffany Phillipson, Ané Botha, Tharina Viljoen, Liané Parkes, Clarise van Zyl, Schalk Brits, Mia du Toit, Sharona Klein, Nika Thomas, Tyran Moolman, Meceila Brits, Gideon Thomas, Caylin Loock, Jean du Toit, Jayden Joubert, Xander Herbst

 

Landloop SA's

Die SA Landloop het plaasgevind op die 29ste en 30ste Oktober 2017 te Kimberley.  Elri Kruger (o/10) en Tiffany Phillipson (o/12) het beide in hul onderskeie ouderdomsgroepe 1ste gekom – die bestes in die land!