MSN A-Kampioenskappe

NETBALTOERE

Tydens die April-vakansie het die netbaldogters van Goedehoop hul jaarlikse toere mee gemaak.  Die o/10B-, o/11B- en o/12B-span eindig eerste en die o/13B-span eindig 2de.

Die o/12 B-Netbalspan behaal 'n 1ste plek by Gert Sibande en eindig algeheel 2de by MSN B-Kampioenskappe.

Voor:  Liane Parkes, Tshiamo Biyela, Jeahné de Beer, Shani Greyling
Agter:  Carla Stoltz, Caylin van Tonder, Me. Chantel Meintjes (Afrigter), Marjohandi Wilken, Delené Botteril

Die o/11A-netbalspan is Saterdag, 10 Junie 2017 tydens die MSN A-Kampioenskappe as Mpumalanga Kampioene gekroon!  

Voor:  Lea Goosen, Nika Thomas
Middel:  Amelia Brummer, Elri Jacobs
Agter:  Tuané vd Walt, Kyleigh vd Walt, Kayla Hurter, Simoné vd Berg, Me. L. van Rooyen (afrigter)

Netbaldogters wat tydens die Gert Sibandeproewe gekies is om aan die MSN-proewe deel te neem.

Voor:  Johnke Prinsloo (o/12), Lana Hyman (o/12), Sharona Klein (o/13), Meceila Brits (o/12)

Agter:  Zelri de la Rey (o/13), Anke Pretorius (o/13), Emmarentia Viljoen (o/13), Simoné Botha (o/13), Michelle Jacobs (o/13), Ané Botha (o/12)

Gert Sibande en MSN B-Kampioenskappe

Die o/11B-Netbalspan behaal by beide Gert Sibande en MSN B-Kampioenskappe 'n 2de plek.

Voor:  Carla Botha, Leandri Engelbrecht, Tanicia Wolhuter
Agter:  Kyleigh vd Walt, Simoné Schoeman, Me Kristelle Hattingh (Afrigter), Elzanne Nienaber, Nicola de Beer, Jenny van Blerk

 


GOEDEHOOP

(017) 634 7722

goedehoopskool@mweb.co.za   

Secunda Mpumalanga 2302 za

Netbal

Gert Sibandeproewe

Die o/13A-netbalspan eindig 3de tydens die MSN A-Kampioenskappe en hulle dring deur na SA Skole Kampioenskappe wat 28 & 29 Julie 2017 te Hoërskool Dr. EG Jansen in Boksburg plaasvind .

Sharona Klein, Chizelle Rossouw, Zelri de la Rey, Anke Pretorius, Michelle Jacobs, Caylin Loock, Simoné Botha, Emmarentia Viljoen, Me. H. Venter (afrigter), Me. M. Pelser (afrigter)

Die o/13 B-Netbalspan behaal 'n 1ste plek by Gert Sibande en eindig algeheel 2de by MSN B-Kampioenskappe.

Voor:  Carla Botha, Leandri Engelbrecht, Tanicia Wolhuter
Agter:  Kyleigh vd Walt, Simoné Schoeman, Me Kristelle Hattingh (Afrigter), Elzanne Nienaber, Nicola de Beer, Jenny van Blerk