GOEDEHOOP

(017) 634 7722

goedehoopskool@mweb.co.za   

Secunda Mpumalanga 2302 za

PIKKIE ATLETIEK


Pikkie Atletiek is altyd groot pret.  Van 4 jr (gr 00) tot en met 8 jr (gr 1) kry die geleentheid om aan atletiek deel te neem.  Daar is hekkies, veilig gemaak deur "pool noodles" en naellope.  Dit gaan maar nog moelik om in die straatjie te bly!  Almal is wenners!

Pikkie Atletiek