Pikkie Spele word aangebied vir kinders tussen die ouderdom 3 tot 6.  Kleinding hoef nie van Goedehoop te wees nie - almal welkom!  Aktiwiteite soos sakresies, hekkies en vissievang word aangebied.

Pikkie Spele


GOEDEHOOP

(017) 634 7722

goedehoopskool@mweb.co.za   

Secunda Mpumalanga 2302 za