GOEDEHOOP

(017) 634 7722

goedehoopskool@mweb.co.za   

Secunda Mpumalanga 2302 za

Pumaki

Doelwitte

  • Stel jong spelers voor aan rugby.
  • Ontwikkel rugby-vaardighede.
  • Ontwikkel 'n liefde vir die spel.
  • Ouerbetrokkenheid by afrigting.
  • Vir elke speler 'n geleentheid te gee.
  • Ontwikkel spansport.
  • Ontwikkel spelers se eie identiteit.