GOEDEHOOP

(017) 634 7722

goedehoopskool@mweb.co.za   

Secunda Mpumalanga 2302 za

RADIKALE REDENAARS NASIONAAL

Op Saterdag, 14 Oktober 2017 het die volgende redenaars aan die Radikale Redenaars Nasionale Rondte te Pretoria deelgeneem.

HOëVELDGROEP ENGLISH PUBLIC SPEAKING

Elri Jacobs en An-Euné van Niekerk het op Woensdag, 26 Julie 2017 aan die Hoëveldgroep English Public Speaking by L/S Trichardt deelgeneem. 

Elri Jacobs behaal ‘n 3de plek in die Graad 4 tot 5 afdeling en An-Euné van Niekerk behaal ‘n 2de plek in die Graad 1 tot 3 afdeling.

ATKV 2de RONDTE
Suzaan Thomas (Gr 1 – 3), Lana Hyman (Gr 6 – 7), Chizelle Rossouw (Gr 6 – 7), Karli van Schalkwyk (Gr 1 – 3), Cayla Rossouw (Gr 4 – 5) en Calene Grobler (Gr 4 – 5) dring deur na die 2de rondte van ATKV Redenaars.  Hulle redeneer weer op 9 Junie 2017 te Middelburg.

 

RADIKALE REDENAARS MPUMALANGA-FINAAL

Geluk aan ons redenaars wat deur gedring het na Radikale Redenaars se Mpumalanga-finaal wat plaasvind op 9 September te Witbank.

Wilmie Lyons - Gr 2 Afrikaans
Chris van Schalkwyk - Gr 2 Afrikaans
Suzaan Thomas - Gr 2 Afrikaans
Carla Hurter - Gr 2 Afrikaans
Mielan Prinsloo - Gr 3 Afrikaans & Engels
An-Euné van Niekerk - Gr 3 Afrikaans & Engels
Karli van Schalkwyk - Gr 3 Engels
Cayla Rossouw - Gr 4 Afrikaans
Juandri Fourie - Gr 4 Afrikaans
Wernich Rossouw - Gr 5 Afrikaans
Elri Jacobs - Gr 5 Engels
Nika Thomas - Gr 5 Engels
Kayla Hurter - Gr 5 Engels
Johnke Prinsloo - Gr 6 Engels
Carla Stoltz - Gr 6 Engels
Megan van Schalkwyk - Gr 6 Engels
Chizelle Rossouw - Gr 7 Afrikaans
Ruan van der Merwe - Gr 7 Afrikaans
Michelle Jacobs - Gr 7 Engels
Gr 7-span - Ruan vd Merwe, Gideon Thomas, Chizelle Rossouw, Michelle Jacobs

INTERNE REDENAARS

Op Dinsdag, 24 Oktober het die redenaarsprekers vir die laaste keer hierdie jaar hulle sê gesê, dit was tydens ons Interne Redenaarsmiddag/aand. Twee beoordelaars van Pretoria het hulle kom beoordeel. Hulle het pragtig gepraat en die volgende leerlinge was die beste sprekers.

Gr 1 - Mienke Coetzer
Gr 2 - Suzaan Thomas (Ervare spreker), Monique van Niekerk (Onervare spreker)
Gr 3 - An-Euné van Niekerk (Ervare Spreker), Andries Nel (Onervare Spreker)
Gr 4 - Juandri Fourie (Ervare Spreker), Tharina Viljoen (Onervare Spreker)
Gr 5 - Elri Jacobs en Wernich Rossouw (Ervare Sprekers), Xander Herbst (Onervare Spreker)
Gr 6 - Johnke Prinsloo (Ervare Spreker)

ATKV Top 10 Semifinale 
Op Vrydag, 9 Junie 2017 het die redenaars aan die Semi-finale van die ATKV Redenaars te Middelburg deelgeneem.  Die volgende prestasies is behaal:

Karli van Schalkwyk - 8ste Gr 1 - 3

Cayla Rossouw - 7de Gr 4 - 5)

Chizelle Rossouw - 8ste Gr 6 - 7

 

Redenaars

HOëVELDGROEP
Op Woensdag, 15 Maart 2017 het 18 van Goedehoop se redenaars aan Hoëveldgroep se redenaarskompetisie deelgeneem.

Voor:  Chris van Schalkwyk, An-Euné van Niekerk, Karli van Schalkwyk (3de), Johnke Prinsloo, Wernich Rossouw (3de), Juandri Fourie, Cayla Rossouw (3de), Suzaan Thomas, Wilmie Loyons

Agter:  Mielan Prinsloo, Meghan van Schalkwyk, Chizelle Rossouw, Lana Hyman, Carla Stoltz, Kayla Hurter, Calene Grobler, Elri Jacobs (3de)

Afwesig:  Ruan van der Merwe

SUPER 12
Vrydag en Saterdag, 3 en 4 Maart 2017 het die Super 12 Redenaars te L/S Hennopspark plaasgevind. Drie van die 6 sprekers het aan die finaal deelgeneem. Goedehoop is steeds 1ste in Mpumalanga en eindig 15de uit 23 skole tydens Super 12 Redenaars.


Voor:  Suzaan Thomas, An-Euné van Niekerk, Wernich Rossouw, Johnke Prinsloo, Juandri Fourie

​Agter:  Gideon Thomas, Michelle Jacobs, Chizelle Rossouw, Ruan van der Merwe