GOEDEHOOP

(017) 634 7722

goedehoopskool@mweb.co.za   

Secunda Mpumalanga 2302 za

MPUMALANGA-FINAAL

Juané van Zyl het tydens die Skaak Mpumalanga-finaal as Goedehoop se bord 1 speler vir o/13-Opespan skoonskip gemaak en al 5 haar rondtes gewen.

Skaak

GERT SIBANDE LIGAFINAAL

Goedehoop het Vrydag, 18 Augustus 2017 aan die Gert Sibande Skaakfinaal te L/S HM Swart deelgeneem. Die o/13-Opespan is ligawenners en die o/11-span behaal ‘n 3de plek. Die o/13-opespan neem Saterdag, 26 Augustus 2017 aan die Mpumalanga-finaal deel.

Die volgende spelers was bordwenners:
o/13-Opespan
Bord 1 - Juané van Zyl
Bord 2 - Carel Alberts
Bord 5 - Armand vd Berg

o/11-span
Bord 1 - Franco Bester
Bord 2 - Wernich Rossouw