GOEDEHOOP

(017) 634 7722

goedehoopskool@mweb.co.za   

Secunda Mpumalanga 2302 za

Wat is Super 12?  

Super 12 is Interprovinsiaal, dit is gelykstaande aan die helfte van SA’s.  Slegs vier top laerskole uit die vier noordelike provinsies kan deel vorm van Super 12.  Dit is ‘n organisasie wat bestaan uit 24 skole wat in twee bene (Been A & B) verdeel is.  Die A-been bestaan uit skole wat 1200 leerders en meer het.  Die B-been bestaan uit die kleiner skole.  Die provinsies wat deelneem is Gauteng, Noordwes, Limpopo en Mpumalanga.

 Hoe word ek deel van Super 12? 

 Jy word nie genooi of gekies nie.  Jy moet ‘n bestaande Super 12 skool uitdaag en deur te wen kan jy vir jou skool ‘n plek verseker.

Super 12